Een uit elke tien vroue word deur PCOS geraak, maar besef dikwels nie dat dit die rede is waarom hulle met gewigsverlies en vrugbaarheid sukkel nie.
Alles vir Maandag 24 Oktober 2022
Eric Nobbs met streepsak vol stories het SA’ners se harte bewoon
Eric, mag jy sag rus. Jy het so hard gewerk en jou talent was sonder weerga. Ek het elkeen van jou rolle geniet.
FAK vereer twee van SA se grootste stemme
Tydens die geleentheid het Beukes se dogter, die aktrise en sangeres Nadia Beukes, haar pa vereer deur te sê dat hy bekend is vir die ongelooflike passie wat hy tot sy kuns bydra.
Video: Juffrou se Amapiano-dans laat wêreld gons
Die video, wat tans op sosiale media soos ʼn veldbrand versprei, is deur ene Mihle op TikTok gedeel met die byskrif: “Beste onderwyseres in die wêreld.”
Resep: Kampioenmelktert
Om ʼn bobaasmelktert te maak verg liefde vir dié smullekker stukkie Afrikaanse kultuur en ʼn aanvoeling vir die resep.
US-studente se motor in water gevind
Die polisie moet nog bevestig of die liggame in die motor dié van Leila Lees (18) en Ethan Kirkland (19) is.
Bedanking van voorste arts ‘raak dienste nie’
Die VF Plus het prof. Carol-Ann Benn, ʼn wêreldbekende chirurg, se bedanking vroeër as ʼn “groot terugslag” vir openbare gesondheidsorg by die hospitaal bestempel.
Derde urinevoorval by Maties skok
Die erg besope student het Saterdag in die vroeë oggendure na die koshuis teruggekeer en op die kamervloer en klere van ’n medestudent geürineer.
Ramaphosa systap tameletjies in ANC – kenners
Kenners waarsku oor pres. Cyril Ramaphosa se versuim om hom openlik te verbind tot die aanbevelings van die Zondo-verslag na staatskaping en meen die president vermy moeilike kwessies binne die regerende party.
Losprys geëis vir munisipale bestuurder
Ondersoekers in die saak vermoed dat Maggie Skhosana en haar motorbestuurder, Gugu Mtsweni, se ontvoering oor meer gaan as net ʼn losprys vir hul vrylating.
Sepiegids: Hartseer babanuus vir Lionel, Janice in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” weet Annelize hoe om sout in die wonde te vryf, en in “Diepe waters” het Lettie ’n vermoede wat in Tshepo se lewe aangaan.
Matrikulant verdrink in Gqeberha
Twee leerders wat saam met Bulela Tisane (18) in die getypoel was, kon daarin slaag om ongedeerd die getypoel te verlaat.
Ramaphosa-planne gaan staatskapers nié afskrik
Pres. Cyril Ramaphosa is gekritiseer vir die louwarm stappe wat hy aangekondig het in die regering se reaksie op die Zondo-verslag en veral vir die vae verwysings na senior politici wat by staaskaping betrek word.
Vermaakbedryf ‘neem swaar afskeid’ van Eric Nobbs
“Jy was ook volksbesit, liefste Eric. ʼn Lojale vriend deur die jare.”
Vrolike kinderboek uitgegee om fonds te versterk
“Vrolike Vaaltyn en sy verhale” is ʼn vrolike boekie, geskryf deur Sandra Krogh, vol prettige illustrasies vir voor- of selflees. Die Helpende Hand Bemagtig-ʼn-Kind-fonds baat by die uitgee van dié boekie. Gaan lees meer en stel vas hoe jy dié boekie kan aankoop.
McIIroy nou beste ter wêreld
Norman en sy LIV-troepe het boonop die afgelope naweek nog ’n kopseer bygekry nadat die Amerikaanse PGA-reeks regstappe gedoen het teen die finansierder van die reeks.
Woord: verkleurmannetjie
Wanneer sou jy na iemand as ʼn verkleurmannetjie kon verwys? Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van dié woord.
Dis hof toe met Dis-Chem
Solidariteit gaan hierdie week reeds die eerste regsbriewe op Dis-Chem beteken.
Luister: Herken ʼn bedrieër
Hoe herken jy ʼn indringer of bedrieër sonder navorsing?
Boek: ‘Engele om ons’ – Wendy Maartens
Dié joernaal vir tieners bevat onder meer dagstukkies, aanhalings, idiome en gedigte oor die wonder van engele.