Na bykans vier jaar se stilte is Elizma Theron terug in die kollig met haar jongste enkelsnit, “Man so na my hart”.
Alles vir die sleutelwoord "Top 20"
Nuwe droom vir broersduo op Top-20
Die “Ek ly aan”-musiekvideo is pas uitgereik, gee ʼn terugblik op die twee broers se verlede.
Bernice ‘doen dit’ tot boaan Top-20
Die musiekvideo vir dié oorwurm is reeds meer as 2,1 miljoen keer op YouTube gekyk.
Heuwels, Appel klim Top-20-leer tot bo
Die liedjie is aanvanklik halfpad geskryf deur Die Heuwels Fantasties, waarna dit vir Appel aangestuur is om die storie klaar te maak.
Jan Jan Jan se veldtog-lied betree Top-20
Barto verloor vandeesweek sy plek in die no. 1-posisie.
Barto onttroon Dodo op Top-20
Die musiekvideo is einde November uitgereik en is reeds byna ʼn halfmiljoen keer op YouTube gekyk.
Top-40 Afrikaanse liedjies van 2022
ʼn Handvol nuwe kunstenaars het vanjaar die Afrikaanse mark met ʼn knal getref, soos ‘Die Kontrak 2’ se Dodo Nyoka, Prop, Barto, Eloff en die broersduo Droomsindroom.
Dodo kraai steeds koning op Top-20
Barto se “Impulsief” bly vir eers in die tweede plek.
Snotkop-temalied pryk op Top-20
“Dit is beter om eg te wees. Om vir jouself te dink en om net jouself te wees.”
Barto raak ‘impulsief’ in dié week se Top-20
Barto se jongste enkelsnit, “Impulsief”, sal sommer vinnig die voete laat jeuk.
Pa-wees inspireer Juan se nuwe Top-20-enkelsnit
“Elke vrou, moeder, ouma en kleinkind is ʼn dogter vir iemand, en hierdie liedjie beskryf dit so mooi.”
Dodo se ‘Foto’s’ skitter steeds boaan Top-20
“Foto’s” se musiekvideo is boonop 44ste in die lys van die mees gekykte YouTube-video’s in Suid-Afrika.
Dodo Nyoka kuier boaan Top-20
Die musiekvideo van dié trefferlied is reeds meer as 195 000 keer op YouTube gekyk.
‘Die Kontrak’-finaliste albei wenners op Top-20
ʼn Nuwe Ray Dylan-enkelsnit betree ook dié trefferparade vandeesweek.
Fatman soek skoor op Top-20
Die musiekvideo vir die liedjie is vier dae gelede uitgereik en het reeds sowat 83 000 kykbeurte op YouTube.
Anlia sing oor plaaslewe op Top-20
Anlia vorm deel van die musikant Appel (Christoph Kotzé) se nuwe platemaatskappy.
Barto skop stof in oë van Eloff, Karlien op Top-20
Bernice West se “Lyfie” betree die top-20 in die 19de plek.
Karlien reik Top-20-treffers uit sonder ophou
Karlien van Jaarsveld se jongste enkelsnit, “Ophou”, maak vandeesweek sy toetrede tot die Maroela Media Afrikaanse Top-20 in die topposisie.
Francois van Coke terug op Top-20
Die liedjie is die eerste enkelsnit vanaf Van Coke se splinternuwe album, ‘Kanniedood’.
Driekuns vir Droomsindroom op Top-20
Droomsindroom, wat opslae gemaak het met hulle debuutenkelsnit “Hey Sonneblom”, behou dié momentum en het tans drie liedjies wat op die top-20 verskyn.