Die toekoms is nog ‘duister’, maar Clari wil in die nabye toekoms Suid-Afrika by ʼn Olimpiese Spele verteenwoordig.
Alles deur die skrywer Carli Koch
Jong Bokke skop kampioenskap-veldtog teen Kiwi’s af
Die Bokke, Argentinië, Nieu-Seeland en Australië sal in die eerste kompetisie van sy soort om die trofee meeding.
Franse blaser Raynal pak fluitjie weg
Mathieu Raynal het die uitsonderlike voorreg gehad om in agt Sesnasies-kragmetings, vyf Verenigde Rugbykampioenskap-toernooie en die eindstryd van die Britse en Ierse Leeus in 2021 betrokke te wees.
Geskiedkundige wen vir Jeppe se oorlede spanmaat
Vir die seuns van Jeppe High School for Boys het dit nie Maandag soseer oor wen gegaan nie, dit was eerder om hulde aan hul oorlede spanmaat, Kaiden Bowie (16), te bring.
Kimberley se hemelbesem droom groot
Op 1,9 meter en met ʼn akkuraatheidsyfer van 90% staan dié doel kop en skouers bo haar spanmaats uit – letterlik én figuurlik.
Stapper verdrink toe hy glo van rots gly
Die man, wat saam met ʼn vriend gaan stap het, se liggaam is Donderdag na die oppervlak gebring.
Een dood, talle gesoek ná oproer by Lindela
As ʼn onmiddellike ingryping het die departement reeds die toegangsbeheer by die hek aan ʼn ander veiligheidsmaatskappy toegewys terwyl die saak ondersoek word.
Twee vas voor hulle ietermago kon smous
Ietermago’s is weens grootskaalse stropery ʼn bedreigde spesie en ook een van die soogdiere wat die meeste gestroop word.
Groot deurbraak teen diefstal van minerale in KZN
Die inhegtenisneming kom nadat ʼn spesiale taakspan van die polisie aangewys is om die diefstal van minerale en die sluipmoorde op mynbase in die Richardsbaai-omgewing te verhoed.
Só lyk SA Beker-bepalings
Altesaam 46 wedstryde word vanaf Maart tot Mei oor ʼn enkelronde beslis, waarna die halfeindstryde en die eindstryd plaasvind.
Polisiekaptein se vermeende moordenaar vasgetrek
Die polisiekaptein is in Januarie ná ʼn onderonsie by ʼn motorwassery in Mpumalanga doodgeskiet.
Fidelity waarsku teen jongste roofslenter
Superfietse ter waarde van R150 000 elk is in dié omgewing gesteel.
Video: Krokhanteerder ontkom ternouernood
“’n Krokodil is niemand se speelmaat nie – maak nie saak hoe mak die dier is nie.”
Man uit kattebak in Pretoria gered
Die slagoffer het aan die polisie gesê dat drie gewapende mans hom ontvoer het.
Heelwat brul (en veel meer byt) ná wortelkanaal vir Ruben-die-leeu
Met veeartsenykundige behandeling, aanvullings en fisioterapie was Ruben uiteindelik slaggereed om die operasie te ondergaan.
Beesvleisprys veerkragtig ondanks beurtkrag, verbruikersdruk
Vorige uitgawes van die verslag het gewaarsku dat toenames in beurtkrag ʼn negatiewe uitwerking het op verbruikersinkomste en verbruikers se vermoë om beesvleis te bekostig.
Saru wil rugby onder vroue bevorder
Volgens Saru is die aanvraag na vrouerugby besig om in Suid-Afrika, maar ook wêreldwyd, vlam te vat. SA Rugby het ’n dringende versoek aan voormalige nasionale en provinsiale vrouerugbyspelers gerig om hul skoene af te stof. Die unie wil meer vroulike afrigters in die land identifiseer en nuwe afrigters oplei.
Nelson Mandelabaai gevaarlikste in SA
Nelson Mandelabaai (Gqeberha) is die gevaarlikste stad in Suid-Afrika en onder die toptien gevaarlikste stede in die wêreld.
Man wat glo renosters stroop, nou soek
ʼn Vermeende renosterstroper het versuim om vir sy hofsaak op te daag nadat hy op borgtog vrygelaat is.
Heli kom haal jong rugbyspeler ná hou op veld
Paramedici was bekommerd dat die 15-jarige Xavier Bruwer dalk ʼn spinale besering kon opgedoen het.