ʼn Man van Middelburg is die naweek ten aanskoue van sy kinders deur ʼn krokodil langs ʼn plaasdam gegryp en “soos ʼn lappop rondgepluk”.
Alles deur die skrywer Carli Koch
Landswye busstaking wink voor Paasnaweek
Satawu is besig om ʼn sertifikaat te bekom om te staak en dreig om dit nasionaal af te dwing indien werkgewers nie gou hul deuntjie verander nie.
Oekraïense leeus in SA reservaat vrygelaat
Die drie jarige Tsar en Jamil is uit die oorlog in Oekraïne gered en het Maandag in Suid-Afrika aangekom.
Kinders sterf ná hulle skilpadvleis eet
Die vleis word as ʼn lekkerny in Zanzibar beskou. Dit bevat egter ʼn toksiese middel wat van tyd tot tyd sterftes kan veroorsaak.
Student sterf glo weens polisiewreedheid
ʼn Ingenieurstudent aan die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie is Saterdag in ʼn ambulans van sy koshuis af vervoer.
Nuwe heining moet rondloper-olifante keer
’n Grensheining tussen hierdie gebiede sal bewegingsvryheid van olifante verhoed.
Einde van hittegolf in sig
Die SAWD sê meeste Suid-Afrikaners kan van Woensdag ʼn beduidende verskil in die temperatuur verwag.
20 jaar tronkstraf vir Krugerwildtuin-stroper
ʼn Renosterhoring en vuurwapens is destyds in die stroper se besit gevind.
Verdagte weer vas oor diefstal van selfoontoringbatterye
Ná verdere ondersoek is een van die misdadigers verbind met ʼn soortgelyke misdaad.
Petroljoggie bly agter tralies oor beweerde kubermisdaad
Masuku se inhegtenisneming volg nadat ondersoekers van Absa en FNB tydens ʼn interne oudit vermoed het dat ʼn kloningtoestel moontlik deur petroljoggies by die vulstasie gebruik word.
Fase 4-beurtkrag gou weer ingestel
Die kragvoorsiener sal Vrydag ’n vooruitsig vir die naweek gee.
Vrotsige polisiekantoor: Openbare werke wil ingryp
Die ministers het die ondersoek verwelkom om “soortgelyke voorvalle in die toekoms te verhoed”.
Nuwe stelsel moet vee help naspoor
Lede van Vrystaat Landbou (VL) het ʼn projek van stapel gestuur om dit makliker te maak om bek-en-klouseer in diere op te spoor.
El Niño rede vir stygende temperatuur wêreldwyd
Hoewel die weerverskynsel stadigaan verswak, gaan die uitwerking daarvan steeds oor die volgende maande gevoel word.