Hoewel sy vandag spyt is dat sy nie die omstandighede beter gelees het nie, is sy nie spyt oor die lewenslesse wat die program oor haar pad gestuur het nie.
Alles vir Vrydag 12 April 2024
Eerste burger se moordenaars gevonnis
Die oorledene se vrou het hom as ’n vrygewige persoon beskryf wat enigiemand in nood sou bystaan.
Resep-video: Gevulde pannekoeke
Pannekoek is altyd ʼn goeie idee, maar kom ons maak dit nóg lekkerder.
Ma en dogter van Potch al weke lank vermis
ʼn Ma en dogter van Potchefstroom word al drie weke lank vermis en die polisie het die gemeenskap se hulp versoek met hul soektog.
NSFAS-voorsitter bedank, raad ontbind
Die minister het om verskoning gevra aan alle studente wat deur die wanbetalings geraak word en gesê sy departement werk onverpoos om te verseker dat alle verdienstelike studente die nodige ondersteuning van NSFAS ontvang.
Die bekorende Beierse Woud
Dit is in die suid-ooste van Duitsland geleë en vorm die grens met Tsjeggië.
Ons word al armer
Want wat baat dit ons om sosiale en politieke drome na te jaag en ideale in die wind te probeer vang, terwyl dit wat ons reeds hét voor ons oë in vlamme staan?
Lesersbrief: Vir wie om te stem?
Die meeste mense sal saamstem die ANC, EFF en MK moet liefs vermy word en dat daar nie vir hulle gestem moet word nie. Watter ander partye moet daar dan voor gestem word?
Gedagte vir die dag: Gryp God aan
“Word wakker! Waarom slaap U, Here? Staan op! Moenie ons vir altyd verstoot nie! Hoekom kyk U anderpad? Hoekom kyk U verby ons ellende en verdrukking?” (Psalm 44:24-25)