“My ma kry my nog steeds jammer omdat ek nie vir ʼn baas werk nie,” skerts sy, “maar, dit was die beste ding wat ek vir myself kon doen.”
Lees meerAlles vir Sondag 3 Desember 2023
T20-krieket: Bangladesj laat Proteas tuimel
Saam met Britz het hulle vir ’n aanvangsvennootskap van 66 lopies in 9.3 boulbeurte gesorg, maar hulle het nie veel ondersteuning van die res van die meestal onervare kolwers ontvang nie.
Die week in foto’s
Van die wêreld se grootste Kersboom tot ʼn hond wat verf. Beleef die afgelope week se wêreldwye nuusgebeure in foto’s.
Vrou skuldig bevind op 16 aanklagte van bedrog
Harrison het die maatskappy uit soveel as R5,3 miljoen bedrieg.
Ditsem, Blitsbokke!
Suid-Afrika het sy vyfde sewestitel op ʼn streep in Dubai gewen toe die Blitsbokke vir Argentinië met 12 – 7 geklop het.
42 busse vol onwettige immigrante teruggestuur na Zimbabwe
Altesaam 42 busse van Zimbabwe is tot stilstand gedwing en deursoek waarna meer as 400 kinders gered is.
Regsfirmas wat Tshwane-metro verteenwoordig ‘onder vergrootglas’
“Uit ʼn totaal van 108 hofsake waarin die metro betrokke was, het die metro net in 21 geslaag en 74 verloor. In 13 hofsake is ʼn skikking bereik.”
Nuwe lewe vir geamputeerdes – dis sy roeping
“Dis hoekom ek die werk doen. Ja, dis soms ʼn moeilike pad wat ons loop. Ons betaal ons tiendes en ons knieë is al deurgeskuur, maar dit bou karakter.”
SA se rugbyspeler van die jaar: Malmesbury se missiel?
Was dit Eben Etzebeth, Siya Kolisi, Frans Malherbe, Damian Willemse of Pieter-Steph du Toit?
Fase 3- en 4-beurtkrag dié week van krag
Hierdie patroon – Fase 3-beurtkrag soggens en Fase 4-beurtkrag saans – sal daagliks herhaal word.
Gerda Steyn laat SA rekord in Valencia spat
Gerda Steyn het haar eie Suid-Afrikaanse marathonrekord met meer as ʼn minuut verbeter toe sy 11de in die Valencia-marathon geëindig het.
R47 miljard-reddingsboei ‘’n kritieke toets vir Transnet en die land’
“Die Transnet-herstelplan is noodsaaklik vir die nasionale ekonomie en sal as ʼn stimulus dien om breër ekonomiese herstel en groei aan te wakker.”
Byna 4 000 aangeklaagde polisielede steeds in blou
“Ingevolge die regulasies mag ʼn polisiebeampte slegs vir ʼn tydperk van 60 dae geskors word, daarna word die skorsing outomaties opgehef, ongeag hoe ernstig die beweerde misdaad is.”
Ramaphosa ‘tevrede met vlak van verbintenisse by klimaatberaad’
Ramaphosa sê hy is tevrede met die vlak van verbintenisse wat by COP28 gemaak is, insluitend die besluit om ʼn verlies-en-skadefonds te stig.
Dringende mosie teen Wakkerstroom-myn ingedien
Werner Weber voer aan dat omgewingskenners reeds vasgestel het dat ʼn myn in die Mabola- beskermende omgewing ʼn verwoestende impak op nabygeleë gemeenskappe, voëllewe, wild en die ekostelsel sal hê.
Blitse maak litte los vir nóg ’n Dubai-eindstryd
Suid-Afrika sal teen Argentinië in die bekereindstryd van die Dubai-sewestoernooi speel.
‘Doodse stilte’ ná siekte tehuis se trooshasies eis
“Om al ons hasies te verloor het ʼn groot emosionele uitwerking op almal gehad. Daar was altyd soveel interaksie tussen die inwoners en die hase.”
TransNamib-pensioenarisse moet self opdok vir medies
Geraakte pensioenarisse sit nou met hul hande in hul hare weens onbekostigbare mediese uitgawes.
Katar-lugredery as beste ter wêreld aangewys
Die Wêreldreistoekennings bring bedryfsleiers, kundiges en belanghebbendes byeen om noemenswaardige prestasies in lugvaart- en reisbedryf te vier.
13 onwettige immigrante in Klerksdorp vas
“Die span het die inligting opgevolg en op die onwettige mynwerkers toegeslaan. Die onwettige mynwerkers het egter dadelik van die toneel gevlug en hul toerusting agtergelaat.”