Woods slaan Sondagaand (SA tyd) in die laaste ronde af op 216, 16 houe agter Scottie Scheffler, die voorste speler op die wêreld-gholfranglys.
Alles vir Sondag 3 Desember 2023
Myne ‘veiliger as SA paaie’
Die jaar 2022 was Suid-Afrikaanse myne se veiligste jaar op rekord.
Stormers terug op die wenpad
Dit was weliswaar nog nie heeltemal die op-alle-suiers-vuur-vertoning van vorige seisoene nie, maar die Stormers het steeds vyf drieë teen Zebre in Stellenbosch gedruk.
Liggaam in plastieksak by gholfbaan gevind
“Die polisie het by hul aankoms op die wit plastieksak in die dam afgekom, dit ondersoek, en die liggaam van ʼn man daarin gevind.”
George Floyd-moordenaar ‘22 keer in tronk gesteek’
Die verdagte het aan korrektiewe beamptes gesê hy sou Chauvin doodgemaak het as hulle nie so vinnig gereageer het nie.
Fase 4-beurtkrag geld nou tot Maandag
Eskom voer aan dat die verhoogde fase ingestel is om damvlakke by die pompopgaarkragstasies aan te vul ter voorbereiding vir die week wat voorlê.
VRK-reeks: Lions sien rooi teen Dragons
Die Lions se slot Ruben Schoeman het reeds in die 25ste minuut die trekpas gekry, maar hulle het kalm gebly, aanhou veg en was rustyd met 18 – 10 voor.
Ses dood, ses ernstig beseer in ongeluk in Gqebera
Die oorsaak van die ongeluk word tans ondersoek, hoewel daar ʼn sterk vermoede is dat hoë spoed en alkohol tot die gru-botsing bygedra het.
Gedagte vir die dag: Is jy moedeloos?
Menige gelowige het al gedink dat om ʼn kind van God te wees ʼn mens van teëspoed en moeilike tye behoort te vrywaar.