Leandri Geel het vir die tweede keer in slegs ʼn paar weke die Suid-Afrikaanse hamergooirekord verbeter toe sy met haar uitstekende poging van 66,11 m goud in Germiston gesmaak het.
Atlete laat waai in Germiston
Sterre soos Ferdinand Omanyala, Eckhart Potgieter, Zenéy van der Walt, Leandri Geel en Marioné Fourie het weer die septer in hul verskillende items geswaai.
Gʼn hekkie te hoog vir blitsige Marioné
“Ek werk baie hard om die Suid-Afrikaanse rekord te verbeter en om onder die voorste atlete ter wêreld in my item te tel.”
Vier op ʼn streep vir goue Gerda!
Gerda Steyn het haar eie Twee Oseane-rekord met amper 40 sekondes verbeter.
Blitsige Gerda gereed om titel te verdedig
Gerda Steyn het verlede jaar as’t ware met die Twee Oseane-louere weggehardloop toe sy die gewilde marathon in ʼn spogtyd van 3:29:42 gewen het.
Zenéy wys haar staal in Jakarandastad
Zenéy van der Walt – wat vir haar oor-die-hekkie-seil-vaardighede bekend is – het dié keer amok in die 400 m gemaak toe sy die item in ʼn spogtyd van 50.81 sekondes gewen het.
Wayde het toeskouers op hul voete
“My lyf voel goed en hopelik kan ek nou van krag tot krag gaan,” het Wayde van Niekerk gesê nadat hy die SA 400 m-titel met ʼn spoggerige lopie van 44,17 sekondes ingeoes het.
Carina, Akani bult spiere in Potch
Carina Horn het gewys sy hoort in die vinnige baan by die nasionale atletiekkampioenskap in Potchefstroom, terwyl Akani Simbine sy 100 m-lopie in minder as tien sekondes gewen het.
Rekord en goues vir jong sterre
Janelle Kirkpatrick en Kwena Mojapelo – twee atlete van Midstream College Primêr – het ʼn rits goue medaljes by die nasionale kampioenskap ingeoes.
Transgender-vroue verban van vroueatletiek
“Ek glo die besluit wat ons geneem het, is in die belang van ons sport.”
Wêreldatletiek verskerp dalk reëls oor transgender-atlete
Die verbod op Rusland, weens die gebruik van verbode middels, sal moontlik ook opgehef word.
Jong Affie hol ses rekords los
Die 14-jarige Emil Els is soos ʼn pyl uit ʼn boog en laat die een rekord ná die ander op die atletiekveld spat.
Atlete gee Parkies beste verjaardaggeskenk
Die Hoërskool Menlopark vier vanjaar sy 60ste verjaardag en sy atlete het die afgelope naweek die A-bondinterhoërbyeenkoms vir Pretoriase skole vir die 21ste keer op ʼn streep gewen.
Hekkiesster in binnebaan na sukses
Zenéy van der Walt het die jaar op ʼn hoogtepunt afgesluit toe sy as BackTrack Sports se senior vroueatleet van die jaar aangewys is.
Belowende SA atleet onder wêreld se bestes
Miné de Klerk tel onder die benoemdes vir Wêreldatletiek se Opkomende Ster-toekenning.
Kipchoge is rêrig vinnig
Eliud Kipchoge het die hele marathon teen ʼn gemiddeld van 21,02 km/h afgelê, dit is vinniger as die maksimum spoed wat die deursnee trapmeul kan bereik.
Kipchoge in klas van sy eie
Die 37-jarige Keniaanse langasem het die Berlyn-marathon in 2:01:09 kafgedraf; sodoende het hy sy eie wêreldrekord met 30 sekondes verbeter.
‘Ek is daar met pannekoek by die wenstreep’
Die beroemde sjef Jan Hendrik van der Westhuizen is opgewonde oor sy kleinniggie se Olimpiese droom, nadat sy vir die volgende internasionale skouspel in Parys gekwalifiseer het.
Diamantliga-atletiek: Duplantis kry slae
Die teleurstelling en pyn op die gesig van Armand Duplantis, die wêreld-, Olimpiese en Europese paalspringkampioen van Swede, het Vrydagaand in Bussel die ware storie vertel.
Statebondspele: Nog medaljes vir Suid-Afrika
Met nog net twee dae oor, sal die span diep moet delf om sy medaljeoes te verbeter.