Die Franse president versoek ook ʼn stelsel van “biodiversiteit-sertifikate” wat lande sal vergoed wat die reënwoude beskerm of herstel.
Lees meerAlles vir Vrydag 3 Maart 2023
Murdaugh hoor sy lot
“Hy het Maggie en Paul ook om die bos gelei, en hulle het met hul lewens geboet.”
Gemeenskap wil berg fynkam op soek na Nick
Die Duitse toeris Nick Frischke word al sedert 15 Februarie vermis.
Geen barmhartige samaritaan vir gewapende rower
Volgens die beseerde man het die gemeenskap geweier om hom te help toe hulle hom uitgeken het as ʼn veroordeelde gewapende rower.
Wes-Kaap oor donderstorms gewaarsku
Wydverspreide buie en donderstorms word Saterdag reeds reg oor die provinsie verwag.
Onderwyser gevonnis wat met seuns lol
Die man was ʼn berader by ʼn laerskool in Pietermaritzburg.
Luister: kykNET Buite Ekspo maak Kaapse draai
Marius Opperman het met Maroela Media gesels oor die propvol program waarna ekspo-besoekers kan uitsien.
Watwo, kyk so ʼn (kakkerlak-)ding wat spring!
Die springkakkerlak is ʼn familielid van die kakkerlak, maar het die vermoë ontwikkel om sy ledemate te gebruik om te spring.
ToekomsVenster: Ons wen saam
God, deur sy Gees, herstel en vernuwe.
Wen: Die lewe is propvol engele
Twee Maroela Media-lesers staan die kans om ʼn eksemplaar van ‘Engele om ons’, ʼn joernaal vir kinders en tieners, te wen.
Hiér word pikkies gered
Die vooruitsig dat die Afrika-pikkewyn kan uitsterf, is ʼn al groter werklikheid.
Daarom is die werk van wetenskaplikes van Dyer-eiland naby Gansbaai uiters belangrik.
Ses kinders tussen slagoffers in gru-ongeluk
Een van die taxi’s het skoolkinders vervoer toe die ongeluk vanoggend in die omgewing van Motetema plaasgevind het.
Motorbedryf bult sy spiere in Februarie
Dié vyf passasiersvoertuie was in Februarie die topverkopers.
G’n verskoning vir Schweizer-juffrou; Solidariteit wil hof toe
Die LUR van onderwys in Noordwes het die spertyd gemis om Elana Barkhuizen om verskoning te vra – soos die Menseregtekommissie vereis het.
Morné in opdrafspan teen Lions
Die 38-jarige losskakel sal vir die 151ste keer vir die Bulls in ʼn Superrugby- of Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd uitdraf.
Kom vier lente in die Franse Alpe
Wanneer Suid-Afrikaners dus met vakansie gaan, selfs in die Franse Alpe, is hul dikwels nog steeds opsoek na sonskyn. Die goeie nuus is dat vakansiegangers tydens Maart en April, soos wat die Europese winter oorgaan in lentetyd, beide sneeu en son kan ervaar.
Belê my geld? Begin so!
Deur jou geld reg te belê, verseker jy dat jy ’n gebalanseerde portefeulje bou wat ’n konstante groei en inkomste op jou belegging kan fasiliteer.
Ramaphosa nou ‘regstreeks betrek’ by ‘verdoesel’ van Eskom-korrupsie
“Dit is duidelik dat die president ʼn volle agt maande lank van die identiteite van die korrupte ministers in sy kabinet geweet het, en dat hy dus nie net vir die nasie gelieg en hul in die steek gelaat het nie, maar homself ernstig benadeel het.”
Husqvarna se nuwe wêreldreisiger
Vir 2023 het Husqvarna ’n hardebaardweergawe van die Norden bekendgestel: die Norden 901 Expedition.
15 sterf in Limpopo-ongeluk
Verskeie beseerdes was teen laatoggend nog in die wrak van die taxi vasgekeer.