Gehoorverlies word as ’n stil pandemie beskou wat ál meer en al jónger mense raak.
Alles vir Vrydag 3 Maart 2023
Mosie van wantroue in speaker later aangehoor
Die EFF het verlede maand die mosie teen Mapisa-Nqakula ingedien nadat polisielede en veiligheidswagte toegelaat is om ontwrigtende EFF-LP’s uit die parlement te verwyder.
Skryfnet-mediaverklaring-werkswinkel: Wen ʼn R30 000-advertensieveldtog
Sukkel jy om belangrike inligting by die publiek uit te kry? Dan is dié werkswinkel net vir jou bedoel. Ondernemings wat vyf of meer personeellede inskryf, staan ook die kans om ʼn advertensieveldtog op Maroela Media te wen, ter waarde van R30 000!
Nuwe rektor neem leisels oor by Aros
“Aros is trots op die nuwe leierskap wat deel vorm van die nuwe era en vooruitgang wat by ons sigbaar is.”
Oberholzer keer terug in tydelike pos
Rian Oberholzer is in ʼn tydelike hoedanigheid as SA Rugby se uitvoerende hoof aangestel. Hy het tussen 1996 en 2003 die einste pos beklee, terwyl hy ook die toernooidirekteur van die 1995-Wêreldbekertoernooi was.
Jong Affie hol ses rekords los
Die 14-jarige Emil Els is soos ʼn pyl uit ʼn boog en laat die een rekord ná die ander op die atletiekveld spat.
O, Hertz! Kyk so na jou ore
Wees paraat en maak sommer vandag nog ʼn afspraak by jou naaste oudioloog. Jou gehoor is elke dag belangrik; nie net op Wêreldgehoordag nie!
DBV rou na moord op jong veearts
“Sy hart vir diere het alle verstand te bowe gegaan.”
Foto’s: Pret op die wasgoeddraad
Helga hoop dat haar kuns mense sal help om met hul innerlike kind te verbind en die vreugde te herontdek van visuele vreugdes binne en buite hul huise.
Taaltoffie: ‘be in two minds’
Wat maak ons met ‘be in two minds’ in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Proe’toria-verhoog wink vir Demi Lee ná blaaskans
Sy moes in Februarie die slegte nuus met aanhangers deel dat sy, op ʼn dokter se aanbeveling, haar stem die hele maand lank moet laat rus.
Luister: Hier is raad vir verbrokkelende huwelike
Om van bed en tafel geskei te wees terwyl ʼn mens onder dieselfde dak bly, kan vir groot ongelukkigheid, teleurstelling en seer sorg.
Tegnologiereuse in sekuriteit vat hande, bied top-sakegeleentheid
Jan Publiek word genooi om betrokke te raak as beleggingsvennoot. Daar is verskeie bekostigbare kort- en langertermyn opsies beskikbaar wat ondersoek kan word.
Head, Labuschagne staan sterk in draaiersparadys
Australië het hul plek in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap bespreek toe hulle vir Indië met nege paaltjies in Indore geklop het.
Hoekom IFX Brokers ʼn gewilde OTC forex-makelaar is onder verhandelaars
As deel van IFX Brokers se voortdurende verbintenis tot innovasie en baanbrekerverhandelingsinstrumente, sal hulle binnekort ʼn omvattende app bekendstel tesame met ʼn outomaties-goedgekeurde rekeningopeningstelsel.
Resep-video: Kaasworsrolletjies
Hierdie heerlike, maklike kaasworsrolletjies sal vinnig ʼn familiegunsteling word.
Eskom-bedrieër gevonnis
Die 56-jarige man het Eskom uit meer as R2 miljoen bedrieg.
Resensie: Kom verlustig jou in komedie oor baanbrekersjef
Mensig! Is dit nou ʼn lekker reeks hierdie!
LIV-geldkrane toegedraai
Een van die spelers wat verlede jaar op sosiale media gespog het met die private stralers waarin hulle vlieg en die duur sjampanje en wyn wat hulle drink – op die toernooi se rekening – het die man in beheer van die geldsake glo laat besluit om die brieke aan te draai.
Resep: Lemoen-en-amandel-koekies
Probeer iets nuuts met hierdie heerlike soet versnapering.