“Die lewe het saam met die musiek ernstig geraak.”
Alles vir Vrydag 3 Maart 2023
Djokovic pak Medvedev in woestynstryd
“Ek speel tans goeie tennis, maar wanneer jy teen Novak Djokovic in aksie is, is hy altyd die gunsteling om te wen.”
Prokureur skuldig aan moord op vrou, seun
Die saak het wêreldwyd aandag getrek met ʼn dokumentêre reeks oor die gesin wat tans baie gewild op Netflix is.
Bande tussen misdaad en politiek in Suid-Afrika wek kommer oor kriminele bendes wat oorneem
Omdat politieke akteurs of staatsinstellings so dikwels daarby geïmpliseer word, vra sommige kommentators selfs of Suid-Afrika besig is om ʼn “mafia-staat” te word.
Diplomatieke krisis dreig tussen Suid-Afrika en Amerika
Suid-Afrika se stemme saam met muishondlande in die Verenigde Nasies, dikwels ook teen Israel, is ʼn groot irritasie vir die Amerikaners.
Drie rowers deur polisie doodgeskiet
Voorlopige ondersoek het aan die lig gebring dat die verdagtes kort tevore ʼn poskantoor van ʼn onbekende bedrag kontant beroof het.
Madonsela getuig nou wel in OB-ondersoek
Madonsela was vroeër die week gereed om te getuig, maar is toe nie geroep nie nadat daar onsekerheid was oor wie haar eerste sou ondervra.
Woede oor Griekeland-treinongeluk; dodetal styg
Woede neem toe in Griekeland oor die noodlottige treinbotsing wat minstens 57 lewens geëis het, met betogings en ’n nasionale staking nadat owerhede erken het daar is onvoldoende toesig oor die spoornetwerk.
Gedagte vir die dag: Die hemel as doelwit
’n Mens beplan sy koers, maar die HERE bepaal sy bestemming. (Spreuke 16:9)