Gedagte vir die dag: Die hemel as doelwit

straat-padtekens-stiltetyd-pixabay.jpg

Foto: pixabay.com

n Mens beplan sy koers, maar die HERE bepaal sy bestemming. (Spreuke 16:9)    

Doelwitte gee rigting. Jy het waarskynlik baie verskillende doelwitte vir die verskillende areas in jou lewe. Maar jou hoofdoelwit behoort te wees om God te volg.

Daar is geen manier om te weet wat die jaar vir jou sal oplewer nie, maar as die Here jou voetstappe bepaal en jy Hom volg, kan jy vir seker weet daar sal ’n doel wees in alles wat jy doen. Besluit dat jy nie van God af sal wegdwaal nie ongeag wat in jou lewe gebeur.

Wat moet gebeur sodat jy God elke dag meer getrou sal volg?

Bron: Op vaste rots
Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy/CUM

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.