Sheryl James en Liezel Gouws sal intussen later vanoggend in die 100 m-finaal (T37) in aksie wees.
SA’ners vandag in aksie in Parys
Sheryl James en Liezel Gouws was reeds vanoggend in aksie in die twee uitdunne van die 100 m (T37).
Semenya wen appèlsaak in Europese hof
Caster Semenya weier om medikasie te neem wat haar testosteroonvlakke verlaag, soos deur Wêreldatletiek vereis word.
Só staan sake vir SA atlete in Parys
Twee Suid-Afrikaanse atlete was reeds vanoggend in aksie by die Wêreld-Para-Atletiekkampioenskap in Parys.
SA se Louzanne wen silwer in Parys
Louzanne Coetzee het Maandag vir Suid-Afrika se eerste medalje gesorg by die Wêreld-Para-Atletiekkampioenskap in Parys.
Marioné skryf SA rekord agter haar naam
Intussen het Suid-Afrikaanse atlete ook geskitter by die afgelope naweek se Diamantliga-reeks in Swede.
Foto’s: Tete en Gerda trots op rekordseges
“Ek moes diep delf om daardie rekord te kry,” het Steyn na haar oorwinning gesê.
Comrades: Dijana hardloop mansrekord aan flarde
Tete Dijana het Sondagoggend sy Comrades-ultramarathontitel met welslae verdedig toe hy in ʼn nuwe rekordtyd gewen het.
Gerda laat rekord spat!
Die horlosie was vandag Gerda Steyn se grootste teenstander. Maar later kon selfs die tikkende sekondewyser nie meer by haar kers vashou nie.
26 SA’ners op pad na Parys
Paralimpiese sterre soos Pieter du Preez, Louzanne Coetzee en Sheryl James is in die groep opgeneem, terwyl Simoné Kruger ook haar bes sal doen om die goue medalje in Frankryk in te oes.
Gerda op drumpel van Comrades-glorie
“Ek sal baie bly wees as sy die rekord verbeter. Sy verdien dit dubbel en dwars. Daar is min atlete wat so doelgerig, hardwerkend en vasberade soos sy is,” het Irvette van Zyl gesê.
Comrades gee 25 deelnemers die trekpas
Rowyn James, wedloopdirekteur, het beklemtoon dat enige oneerlikheid nie geduld sal word nie.
Jong Garsie-diskusgooier is goud werd
“My droom is om vir nog baie jare aan die Paralimpiese Spele deel te neem en oral waar ek gaan die naam van die Here te verkondig en my lig te laat skyn.”
Marioné smaak weer goud
Marioné Fourie het nóg ʼn wedloop op Suid-Afrikaanse bodem gewen toe sy die 100 m-hekkiesitem in ʼn tyd van 13.01 sekondes in Potchefstroom beklink het.
‘Geen mens is gemaak om op te gee’
Elandri Schmidt het die verbeelding van sportliefhebbers aangegryp toe sy geweier het om handdoek in te gooi by Atletiek Suid-Afrika se junior kampioenskap in Pietermaritzburg. Sy het nou met Maroela Media gesels.
Goud-Geel: Leandri laat rekords tuimel
Leandri Geel het vir die tweede keer in slegs ʼn paar weke die Suid-Afrikaanse hamergooirekord verbeter toe sy met haar uitstekende poging van 66,11 m goud in Germiston gesmaak het.
Atlete laat waai in Germiston
Sterre soos Ferdinand Omanyala, Eckhart Potgieter, Zenéy van der Walt, Leandri Geel en Marioné Fourie het weer die septer in hul verskillende items geswaai.
Gʼn hekkie te hoog vir blitsige Marioné
“Ek werk baie hard om die Suid-Afrikaanse rekord te verbeter en om onder die voorste atlete ter wêreld in my item te tel.”
Vier op ʼn streep vir goue Gerda!
Gerda Steyn het haar eie Twee Oseane-rekord met amper 40 sekondes verbeter.
Blitsige Gerda gereed om titel te verdedig
Gerda Steyn het verlede jaar as’t ware met die Twee Oseane-louere weggehardloop toe sy die gewilde marathon in ʼn spogtyd van 3:29:42 gewen het.