Akani Simbine het Saterdagaand (vroeg Sondagoggend, Suid-Afrikaanse tyd) die tweede keer in sy loopbaan vyfde op ʼn Wêreldbyeenkoms in die 100 m-item vir mans geëindig.
Visum-rompslomp ontspoor byna deelname-trein
Carina Horn, die verdedigende nasionale 100 m-kampioen, het egter bevestig dat die atlete nou na die VSA onderweg is.
Simbine begin sy spiere bult
Die Suid-Afrikaanse 100 m-ster het gister sy wedloop in Stockholm gewen.
Luxolo Adams wys hy kan medalje wen
Dit was die 25-jarige Luxolo Adams se eerste Diamantliga-oorwinning
Semenya maak weer internasionale buiging
“Dit is hartseer dat Caster nie in haar gunsteling-item (800 m) mag deelneem nie.”
Para-atleet geskors wat vermoëns wanvoorstel
ʼn 41-jarige para-atleet is daaraan skuldig bevind dat hy in die klassifikasie by die Tokio Paralimpiese Spele in 2020 sy vermoëns verkeerdelik voorgestel het.
Carina terug in die vinnige baan
“Ek glo dat ek nog nie die vinnigste tyd van my loopbaan gehardloop het nie.”
Groot eerbewys vir Namibië se Mboma
Mboma was as 18-jarige die eerste Namibiese vrou om ʼn plek op ʼn Olimpiese podium te kry nadat sy silwer in die 200 m by die Tokio Olimpiese Spele ingepalm het.
SA Olimpiese kampioen en vrou verwelkom baba
In een van die foto’s hou die Olimpiese kampioen sy pasgebore babaseun se hand vas.
Mokoka, Steyn blink uit in Kaapstad-marathon
Nagenoeg 9 000 hardlopers van reg oor die wêreld het vanjaar aan dié marathon deelgeneem.
Gedenkdiens word vir Xolani gehou
“Xolani het soveel rolle in my lewe gespeel. Hy was ’n seun, ’n vriend, ’n drafmaat, ’n bron van inspirasie en net ’n fantastiese mens.”
Hartseer ná inspirerende atleet se afsterwe
Die dwelm- en alkoholverslaafde het op straat gebly en later sy been weens kanker verloor, maar danksy die ingryping van ’n barmhartige Samaritaan en hope van sy eie deursettingsvermoë en durf, was hy ’n voorbeeld vir talle Suid-Afrikaners.
Karsten sukkel met motivering ná Spele
“Alles waarvoor jy so hard gewerk het, is verby.”
Span Suid-Afrika sluit Spele op hoë noot af
“Ek is geseën. ʼn Wêreldrekord in my afdeling, ʼn persoonlike beste tyd én ʼn medalje.”
Kyk: Ntando wen nog ’n goue medalje
“Manne, laat daar lig wees. Hierdie een is vir julle!!”
Geldprobleme van Olimpiese atlete is meer as ’n eeu oud
Die onlangse gekibbel oor die vergoeding van Olimpiese atlete is niks nuuts nie. Soos in baie ander gevalle herhaal die geskiedenis hom hier.
Sheryl verbeter Afrikarekord in 100 m-uitdun
Suid-Afrika se Sheryl James is besig om met ’n rits skittervertonings in Tokio vorendag te kom.
Vatvyf , Paralimpiese span!
“Ek het hierheen gekom om in ’n eindronde te hardloop, ’n persoonlike rekord te verbeter en om ’n medalje te wen. Ek is so bly ek kon al my doelwitte bereik het.”
Louzanne wen silwer in Tokio
“Ek kan dit nie glo nie! Ek kon nie vir ’n beter wedloop, ’n beter gids of beter voorbereiding gevra het nie. Ek is baie dankbaar oor hoe alles afgeloop het.”
Afrigter deel in Ntando se vreugde
Net vóór daardie merkwaardige laaste sprong het Cornelius ’n vinnige WhatsApp-boodskap na Mahlangu gestuur: “Ontspan. Moenie dinge oordink nie. Wees vreesloos en glo in jouself.”