Die Pretorianers was by tye glad nie sleg nie; die Ierse span was bloot net heeltyd beter.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 September 2021
Stormers kry streepsuiker teen Benetton
Die Stormers het Saterdag in die lynstane gesukkel en drie lynstane afgestaan
Matrikulant het ‘nog baie pyn’ ná bromponie-ongeluk
Larochell Maidment (17) was op pad om ’n eksamenvraestel af te lê toe sy van haar bromponie afgery is.
Tiener ‘klaar met motorfietse’ ná ongeluk
“Ek het ’n tweede kans op die lewe gekry.”
Bejaarde op kleinhoewe doodgeskiet
“Hulle was reeds besig om te vlug toe een van die aanvallers omgedraai en hom deur ’n gebreekte venster geskiet het.”
Wallabies eis ook Pumas se kop
Die Wallabies het met 27-8 gewen nadat hulle rustyd met 17-3 voor was.
Nóg ’n student sterf ná Vrystaat-skietery
Gewapende aanvallers het vroeër die week op ’n groep jong mans, onder wie twee studente aan die Universiteit van die Vrystaat, se huurkamers naby Phuthaditjhaba toegeslaan.
Verenigde Rugbykampioenskap: Lions skitter… en verbrou toe byna
Die Lions het met ʼn groot gebrul weggespring en het rustyd reeds met 35-0 voorgeloop.
Peuter skiet homself per ongeluk dood
Die tweejarige seuntjie het die vuurwapen glo in ’n familielid se rugsak gevind.
Ja, tweedehandse onderklere kan ’n verskil maak!
Dink twee keer voordat jy jou ongebruikte onderklere wegsmyt of in ʼn donker hoekie wegbêre. Duisende vroue en jong meisies wêreldwyd ken nie die luukse van ʼn bra of broekie nie.
So naby, maar tog so ver in Townsville
Baie het gedink dat die All Blacks vandag die een drie na die ander sal inryg, maar die Springbokke het beslis nie teruggestaan nie.
Sakke vol dwelms tydens N1-patrollie gevind
Die straatwaarde van die dwelms is bykans R1 miljoen.
Polisie lê beslag op duisende haaivinne op lughawe
Colombiaanse owerhede het ’n onwettige besending van 3 493 haaivinne op die besige Bogota-lughawe in El Dorado onderskep. Carolina Urrutia, hoof van dié land se departement…
Baba al maande in hospitaal ná hartaanval
Die agt maande oue Demi-Lee Putter is al 55 dae in die hospitaal ná sy ʼn hartaanval op ʼn operasietafel gekry het.
Kind uit see gered by Plet
’n 17-jarige seun het die meisie probeer help deur haar kop bo water te hou.
Skoolhoof kry Covid-19 toe sy man wou red
Habig het geweet die man het Covid-19, maar het steeds haar lewe gewaag om hom te probeer help.
Gedenkdiens word vir Xolani gehou
“Xolani het soveel rolle in my lewe gespeel. Hy was ’n seun, ’n vriend, ’n drafmaat, ’n bron van inspirasie en net ’n fantastiese mens.”
Pa in rolstoel, seun vermoor
Die polisie is tans op soek na die skuldiges.
Ryderbeker: Europese span trap klei met wind wat waai
Een van die groot teleurstellings was die sukkelspel van die Noord-Ier Rory McIlroy.
Pienkvoet-Pret vier mondigwording
“Buiten dat die klasse jou leer wat om te doen, leer dit jou ook hoekom jy dit doen.”