“My kinders en kleinkinders is absoluut my rykdom. Weens die afstand kan ons nie saamkuier nie, maar hulle boodskappe oor die telefoon is vir my ʼn bron van dankbaarheid.”
Lees meerAlles vir Sondag 19 Junie 2022
MotoGP: Brad eindig sewende in Duitsland
Quartararo het reeds in die eerste draai die voortou geneem en nooit weer teruggekyk nie.
Joernalis in Amasone met ‘jagammunisie’ geskiet
’n Derde verdagte is intussen in hegtenis geneem nadat hy hom aan die polisie oorgegee het.
Twee steel glo 300 kg se koperkabel van Transnet
’n Swaargelaaide Toyota Corolla is Saterdagaand aan die Weskus voorgekeer.
Een dood, een skoonveld ná botsing
Die bestuurder van die tweede motor was egter nêrens op die toneel in Putfontein te vind nie.
Konflik in Oekraïne ‘kan nog jare duur’ – Navo-hoof
“Ons moet volhou om Oekraïne te ondersteun, selfs al is die prys wat ons daarvoor moet betaal hoog.”
Om net kind te wees
Swaarkry is sinoniem met baie mense se alledaagse bestaan. So ʼn geval is dié van Riana*, ’n saggeaarde tog gedrewe tienermeisie wie se grootste droom is om net haar skoolloopbaan te voltooi.
Alwyn Uys: Sien jou omstandighede deur ’n ander lens
“Toe ek dit ontdek vind ek weer my vreugde en liefde vir sport, aktief wees en die buitelewe. Ek glo ek is geroep om sulke uitdagings aan te pak. Die Here gee my krag en dis ʼn wonderwerk vir my om verlam te wees en dit te kan doen.”
Marno gee eerste treë ná fratsongeluk
“Ons is hoopvol. Ons weet nie wat die pad vorentoe behels nie, maar ons is hoopvol.”
Foto’s: Bloed, sweet en Stormers-vreugde
Die 35-jarige Deon Fourie het in sy 100ste wedstryd vir die Stormers nie net ’n eindstryd saam met sy span gewen nie, maar hy is ook as die speler van die wedstryd aangewys.
Nog SA lughawens vereer
Fikile Mbalula, minister van vervoer, is omtrent in sy skik.
Theo de Jager: Van teologie tot landbou-leier
Dr. Theo de Jager het van kleins af geweet dat hy wil boer. Dié “hoe” was net nog nie ʼn uitgemaakte saak nie.
Video: Joe Biden val van sy fiets
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het Saterdagoggend naby sy strandhuis in die Amerikaanse deelstaat Delaware ten aanskoue van verskeie omstanders van sy fiets geval.
Christo Davids oor sy akteur-oupa: ‘Hy was my grootste leermeester’
“My pa het eenkeer gesê hy het ons groot gewerk, maar my oupa het ons groot gemaak.”
Prins William wys sy kroos
“Ons wens vandag pa’s en oupas wêreldwyd ’n gelukkige Vadersdag toe!”
Luxolo Adams wys hy kan medalje wen
Dit was die 25-jarige Luxolo Adams se eerste Diamantliga-oorwinning
Verstappen spring voor weg in Kanada
Die renjaer waaroor almal praat, is egter tweemalige wêreldkampioen Fernando Alonso.
Dieselstorting, kettingbotsing op R24
Die dieselstorting raak tans al vier bane van die snelweg en strek ongeveer 800 meter.
Meeste mediese navorsing onbetroubaar, wys studie
Navorsers reken dat sowat 88% van geld wat aan kliniese proewe bestee word, vermors word, aangesien die bevindings onbetroubaar is.
Wêreldswemkampioenskap: Nog geen medalje vir SA
Die eerste eindrondes is gekenmerk deur ʼn nuwe geslag Australiese swemmers wat na vore getree het, asook ou bekendes in die Amerikaanse span wat hul kant gebring het.