“Ons het die wedstryd op ʼn silwer skinkbord weggegee,” het ʼn teleurgestelde Marius Louw gesê nadat Leinster die wenpunte in die doodsnikke op Ellispark aangeteken het.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 April 2023
Foto’s: Fietstrap van berg tot baai
Die R44-pad tussen Somerset-Wes en Rooi-els word beskou as een van die mees beeldskone paaie ter wêreld. Dit is ook een van die Kaap se gunstelingfietsryroetes.
Nienaber groet Bokke ná Wêreldbeker
“Dit is met hartseer dat my tyd saam met die Springbokke tot ʼn einde kom en dat ek die land om persoonlike redes sal verlaat.”
VRK-reeks: Bulls vertrap Zebre op Ellispark
Die Bulls, wat met die rug teen die muur was om vir die topagt in die reeks te kwalifiseer, het 11 puik drieë gedruk vir hul bonuspuntsege gedruk.
Kunstefees bring ‘die hele ketoetie – allésaam’
“Vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het ons almal se verwagtinge oortref met inspirerende artistieke inhoud van hoogstaande gehalte en bywoning wat die 2019-fees verbygesteek het.”
ASA, UP vier bedryf met aartappelmaaltyd
“Suid-Afrikaners eet tans 23 kg aartappels per persoon per jaar en moet opgevoed word dat aartappels ʼn gesonder en veelsydige kossoort is, asook nuttig in ander produkte aangewend kan word.”
Kultusleier aangekeer ná vier volgelinge sterf
Hy het sy volgelinge glo aangesê om hulself te verhonger “om Jesus te ontmoet”.
Onderhandelinge om SA gyselaar in Mali te bevry
’n Onderhandelaar van Gift of the Givers is tans in Mali in die hoop om ’n tussenganger van Gerco van Deventer se ontvoerders te ontmoet en dié Suid-Afrikaner ná meer as vyf jaar in aanhouding huis toe te bring.
Fase 6-beurtkrag ingestel
Eskom het Saterdag aangekondig dat fase 6-beurtkrag van 16:00 ingestel sal word tot verdere kennisgewing.
Ses partye sal Moonshot-pakt bespreek
Ses partyleiers het tot dusver ingestem om die nasionale kongres by te woon om die Moonshot-pakt te bespreek.
The Script-kitaarspeler Mark Sheehan oorlede
Mark Sheehan, medestigter en kitaarspeler van die Ierse rockgroep The Script, is oorlede.
Schoenmaker skitter ook in 200 m
Chad le Clos het ook gesê hy is gereed om weer vir ʼn opskudding of twee op die groot verhoog te sorg.
26 gered toe hul boot aan die brand slaan
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het Vrydag in die vroeë oggendure 26 bemanningslede gered toe hul boot naby Kaappunt aan die brand geslaan het.
Vier op ʼn streep vir goue Gerda!
Gerda Steyn het haar eie Twee Oseane-rekord met amper 40 sekondes verbeter.
Man met R8 miljoen se dwelmmiddels betrap
“Die bestuur van die Wes-Kaapse het net lof vir die wetstoepassers wat op die N1 ontplooi is vir dié inhegtenisnemings en dat daar op ʼn beduidende hoeveelheid dwelmmiddels beslag gelê is.”
Ná 500 dae kom bergklimmer uit ondergrondse grot
“Ek het nie geweet wat in die wêreld gebeur nie. Vir my is dit nog steeds 21 November 2021.”
Hollywood: Millie Bobby Brown, Bon Jovi se seun verloof; Kardashian kry rol in ‘American Horror Story’
In vandeesweek se nuus uit Hollywood lui die trouklokke vir Millie Bobby Brown en Jake Bongiovi, Kim Kardashian hou haar lyf aktrise en Céline Dion reik nuwe musiek uit.
‘Geen lewensdreigemente teen Thabo Bester nie’
“Ons kan ook bevestig dat daar geen klagtes ingedien is oor dreigemente op sy lewe nie en dat hy beslis eet.”
Macron bekragtig pensioenhervorming ondanks betogings
Vakbonde het gewaarsku dat hulle massabetogings skeduleer vir Werkersdag op 1 Mei.
Polisie mag nie net Engelse diens gee nie
Dit volg op ’n opdrag van die Wes-Kaapse polisiekommissaris, lt.genl. Thembisile Patekile, dat alle A1-verklarings en amptelike dokumentasie van die SAPD in dié provinsie in die vervolg slegs in Engels moet wees.