“Ek weet nie of ek bekommerd is of beïndruk is nie.”
Alles vir Saterdag 15 April 2023
Mediakenner ondersoek geleenthede, uitdagings in Afrikaanse media
“Hy het meer as 45 jaar se ervaring en navorsing in hierdie boek ingeploeg.”
Eskom spook om hoër fases beurtkrag te vermy
“Die kragstelsel bly egter onder erge druk en daar is ʼn groot moontlikheid dat beurtkrag in verskillende fases sal bly voortduur.”
40% meer padsterftes tydens Paasfees
“Die 40%-styging in padsterftes oor die Paasnaweek is ʼn duidelike teken dat die regering ondoeltreffend is en onbekwaam is om die voortgesette probleem te hanteer.”
Voormalige Absa-werknemers gevonnis oor bedrog
Voormalige werknemers van Absa is in die Mokopane-streekhof lang vonnisse opgelê op aanklag van bedrog.
Gholf: Filippi kook op Dainfern
Die 23-jarige Suid-Afrikaner Luca Filippi het Vrydag by die Dainfern-buiteklub ʼn vroeë verjaarsdaggeskenk in die tweede ronde van die Stella Artois-gholfoernooi gekry wat deel is van die Sonskynreeks.
Curriebeker-reeks: Jake White se Blou Bul-doepa werk
Jake White, die Bulls en nou ook die Bulle se afrigter, weet hoe om met spelers se koppe te smokkel.
VRK-reeks: Sharks blaas warm en koud teen Benetton
Hulle is danksy dié oorwinning sesde op die puntelys (46 punte) en lyk redelik veilig om vir die uitkloprondes te kwalifiseer.
Eskom ’n ‘boelie’ wat Frankfort se ligte wil afhou
Die dorp lewer bedags selfs genoeg krag – danksy sy eie sonplase – om aan sy eie behoeftes te voldoen sonder om beurtkrag toe te pas. Tóg skop Eskom viervoet hierteen vas en dring daarop aan dat die gewraakte beurtkragstelsel ook hier afgedwing word.
Nuwe raswet: ‘Wat het Ramaphosa besiel?’
“Hoe is dit moontlik, met al hierdie gronde in ag geneem, dat Ramaphosa nie een enkele grondwetlike voorbehoud gehad het nie?”
Gedagte vir die dag: Toegerus om ’n wag te wees
… julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde. (Handelinge 1:8)