Ondanks ʼn reusenederlaag van 434 lopies in die derde toets teen Indië, sê Engeland se Ben Stokes dat daar inderdaad nog ʼn rede is om in ʼn reeksoorwinning te glo.
Lees meerAlles vir Sondag 18 Februarie 2024
Voortrekkerkappie wat ses geslagte oorleef nou by VTM
“Ek is die laaste in die lyn van afstammelinge waarlangs die kappie ʼn pad deur die jare gevind het.”
Die week in foto’s
Beleef die afgelope week se wêreldwye nuusgebeure in foto’s.
Polisielede beseer, talle vas ná onluste in Den Haag
“Hoekom word die helfte van die wêreld toegelaat om hierheen te kom om ons land af te breek, onder mekaar te baklei, die polisie met klippe te gooi en hul motors aan die brand te steek?” het die politikus Geert Wilders gesê in reaksie op die onluste.
Zane Meas ʼn pa, Christen bowenal
“Die Here het my geroep om met pa’s te werk. Dit is nie iets wat ek self besluit het nie.”
Kunstenaar vertel van beroep van liefde
“Dit is ʼn passie, ʼn liefde en wie ek geword het. Ek staan elke oggend op met opwinding om te ontdek wat ek volgende gaan skep.”
Só lyk pad vorentoe in VRK-reeks
Suid-Afrikaners gaan op 20 en 27 April ʼn goeie voorsmakie kry van dít wat op die Springbokke wag wanneer hulle in Julie in twee toetswedstryde teen Ierland speel.
Boek-uittreksel: Engele tot die redding wanneer drama dreig
Kom lees ʼn uittreksel uit Elsa Winckler se jongste roman, “Engele in Kosmoslaan”.
Huldeblyke vir ‘krieketreus’ Procter
“Enigiemand wat in die 1960’s en 70’s vir Natal, Rhodesië en Gloucestershire gespeel het, het geweet dat hulle in die teenwoordigheid van ʼn genie was.”
Netanyahu verwerp oproepe om aanvalle op Rafah te stuit
Die Internasionale Geregshof in Den Haag het Vrydag Suid-Afrika se versoek om meer wetlike druk op Israel uit te oefen om ʼn dreigende offensief in Rafah te keer, verwerp en gesê Israel is “gebonde om aan bestaande maatreëls te voldoen”.
Só lyk beurtkragvooruitsig vir die week
“Terwyl die beskikbare opwekkingskapasiteit volgehou is, noodsaak die behoefte om die noodreserwes vir die komende week aan te vul ʼn verhoging in die fase van beurtkrag.”
Boer Jaco gereed om ʼn kragtoer te lewer
Dis weer tyd vir ʼn bietjie boerekrag op die internasionale verhoog: Jaco Schoonwinkel gaan spiere bult by die World’s Strongest Man-kompetisie in die VSA.
Twee ‘gesoekte misdadigers’ doodgeskiet
Twee verdagtes op die polisie se lys van mees gesoekte misdadigers in verband met transitorooftogte, huisrooftogte en plaasaanvalle is deur die polisie doodgeskiet.
Verblyftekort kan krisis raak by US
Eiendomsagente op Stellenbosch vrees dat ʼn krisis wag op studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) vir die 2024- akademiese jaar ingeskryf, geregistreer en op die gebruik van privaat losies staatgemaak het. Dié studente kan binnekort op straat wees weens ʼn ernstige tekort aan verblyfopsies.
Kyk: Blitsige Letsile laat wáái op Pilditch
Die 20-jarige Letsile Tebogo van Botswana het Wayde van Niekerk se wêreldbestetyd in die 300 m in Pretoria verbeter.
DRK: Name bekend van SA se gestorwe soldate; VSA veroordeel geweld
Die twee Suid-Afrikaanse soldate wat die week in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) dood is, se name is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) bekend gemaak.
Premature wonderwerkies nou presterende tieners
“As ma kyk ek elke liewe dag in verwondering na hulle. Die tweetjies besef nie eens watse wonderwerke hulle is nie.”
Só betaal jy dalk gou meer belasting
Die minister van finansies het vandeesmaand die onbenydenswaardige taak om kiesers te paai én belastingbetalers ʼn bietjie harder te druk vir inkomste in uiters moeilike finansiële omstandighede.
Gholf: Vriende se voet in Genesis-toernooi
Die twee Amerikaners Patrick Cantlay en Xander Schauffele is baie goeie huisvriende maar wanneer die laaste ronde van die Genesis-gholftoernooi in Kalifornië egter Sondagaand aanbreek, word die vriendskap opsy geskuif.
Jarry laat Alcaraz in Argentinië struikel
“Die nederlaag maak baie seer,” het Carlos Alcaraz gesê.