“Ek onthou ek het gedink die eerste fliek wat ek wou maak, moet iets soortgelyk wees [aan The Graduate]. Daar het die storie van Liewe Lisa begin.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Zane Meas"
Allegaartjie 2 – Program 68
In hierdie Allegaartjie vertel Jo-Marie Rabie meer oor die versameling van silwer, koper en emalje. Ons gesels met Charmaine Joubert en Marnus Roodbol wat ʼn staptog deur vier Afrika-state aanpak vir ʼn bewusmakingsveldtog rondom wilde leeus en ons kuier vir oulaas saam Zane Meas wat ons meer vertel oor die Fatherhood Foundation.
Allegaartjie 2 – Program 63
Burger Meyer gesels met Jo-Marie Rabie oor oudhede, ons kuier by Valiant Swart wat ons meer vertel van die reisprogram, Mooiloop, en ons gesels met Zane Meas oor sy nuwe rolprent wat handel oor vaderskap.