Dit is daarom so belangrik om leerders aan te moedig om vas te byt met wiskunde, aangesien dit hulle dapper, kreatief, gehard en pligsgetrou maak.
Lees meerAlles vir Woensdag 9 Augustus 2023
Gemeenskap help drie opspoor wat glo plaas beroof
Danksy die insette van gemeenskappe is drie verdagtes in dieselfde saak binne ure in drie verskillende dele van die land vasgetrek.
Hendrina Joubert se lesse oor ʼn slagoffermentaliteit
Daar was min dinge wat vir Hendrina onmoontlik gelyk het. Telkemale word ʼn proaktiewe uitgangspunt eerder as ʼn slagoffersingesteldheid by haar opgemerk.
Meeste SA’ners vir Bela-wet ná deelnameproses
“Afgesien van die publiek se menings, behoort die parlementêre portefeuljekomitee vir basiese onderwys daarop te let dat verskeie bepalings in die voorgestelde wetsontwerp bots met uitsprake in die Grondwet, asook uitsprake van die Konstitusionele Hof.”
Waak teen uitbranding
Die meeste vroue in die werkplek is bekommerd oor hoe hul prestasie geëvalueer gaan word – en nie oor hoeveel ekstra ure hulle tuis insit nie.
Geliefde fisio tydens inbraak doodgesteek
Die 40-jarige fisioterapeut van Gqeberha het in die vroeë oggendure van Vrouedag gesterf nadat daar by haar huis in Richmond Hill ingebreek is.
FAK-liedjies maak draai in buiteland
Dit het hom opnuut laat besef hoe kosbaar Afrikaans en die Afrikaanse kultuur vir hom is.
Kaapstad bid vir vrede, EFF eis koppe
Kort nadat politici, en selfs lede van Santaco, ʼn gebedsdiens bygewoon het vir die vreedsame beëindiging van die taxi-staking, het die EFF die kop van die metro se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid geëis.
ToekomsVenster: Beoefen praktiese Christenskap
Dis nie te laat om praktiese Christenskap te begin beoefen nie.
Taxiraad moet bewys dat stappe gedoen is om geweld te stop
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) moet nou aan die hof bewys dat hy aan ʼn interdik gehoor gegee het en nie die hof geminag het nie.
Radiostasie bied unieke geleentheid vir vroue-entrepreneurs
“Inisiatiewe soos hierdie het my oë oopgemaak vir ’n gemeenskap waarbinne vroue-entrepreneurs groei, aangemoedig én geprys word.”
DStv onttrek aan Malawi ná hofsaak
Die uitsaaier MultiChoice Africa Holdings sê weens die “toenemend ongunstige regulatoriese omgewing” in Malawi het hy “geen ander keuse as om die DStv-diens onbepaald in die land op te skort nie”.
Kampvegter en kultuurleier
Maria Margaretha Koopmans-De Wet (1834–1906) was ʼn Anglo-Boereoorlog-spioen en leidinggewende organiseerder van die massa protesvergaderings teen die Anglo-Boereoorlog.
Pollard, Am op bystand
ʼn Betroubare losskakel of stelskopper kan wondere vir ʼn span in ʼn belangrike Wêreldbeker-uitklopwedstryd verrig.
Ondersoek begin ná kleuter glo in video mishandel word
Die polisie en die Gautengse departement van sosiale ontwikkeling vermoed dat die kleuter dalk in die video deur sy biologiese ma aangerand word.
Nuwe raakvat-chirurg doen baanbrekerswerk in ‘Binnelanders’
Janel (35) vertel sy was besig om te bestuur toe sy die nuus ontvang het dat sy die rol van dr. Stephanie Stander in Binnelanders gekry het.
Limpopo-gevangenis brand oor ‘ongelukkigheid met bestuur’
Die Kutama Sinthumule-gevangenis buite Louis Trichardt (Makhado) in Limpopo was vroeër vandeesweek in ligte laaie omdat die gevangenes oproerig geraak het en ʼn brand gestig het.
Hyundai se goedkoopste model opgeknap
Dit is ʼn lekker karretjie met aantreklike stilering en ʼn mooi binneruim.
Gedig: Die vrou
“Wie ter wêreld verstaan ooit die vrou, en wie sal haar geheimenis weet? Haar verjaarsdae moet jy onthou, maar haar ouderdom moet jy vergeet!” Lees AG Visser se gedig, spesiaal vir Vrouedag, “Die vrou”.
Ashleigh Buhai verdedig titel
Die afgelope twaalf maande was ʼn warrelwindjaar, maar Suid-Afrika se Ashleigh Buhai sal dit vir niks verruil nie. Só het sy Dinsdag op die vooraand van die Britse Ope vir vroue gesê.