Marolien Schmidt (40) is op Vrouedag in haar huis in Richmond Hill beroof en vermoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Marolien Schmidt"
Beskuldigde in Baaise moordsaak laat vaar borgtogaansoek
Simxolele Zitshu (31) het Dinsdag vlugtig in die Gqeberha-landdroshof verskyn vir sy beweerde betrokkenheid by die moord op Marolien Schmidt (40).
Fisio se ‘moordenaar’ was op parool
Die vermeende moordenaar van die Baaise fisioterapeut Marolien Schmidt (40), het wel besluit om ʼn regsverteenwoordiger aan te stel nadat hy vroeër aangedui het hy wil homself verteenwoordig.
Man vas vir Gqeberha-fisio se moord
Marolien Schmidt (40) is op Vrouedag in haar huis oorrompel en doodgesteek.
Geliefde fisio tydens inbraak doodgesteek
Die 40-jarige fisioterapeut van Gqeberha het in die vroeë oggendure van Vrouedag gesterf nadat daar by haar huis in Richmond Hill ingebreek is.