“[Hierdie voorval] wys weer wat ons kan bereik wanneer gemeenskappe saamstaan,” sê Jacques Broodryk, AfriForum se woordvoerder vir gemeenskapsveiligheid.
Alles vir Woensdag 9 Augustus 2023
Durf, daad van vrouehelde vereer
“Vroue was nog altyd die inspirasie, die daad en die hart van die Afrikaner.”
Minister se uitlatings oor taxi-staking ‘doelbewuste aanval op DA’
Die DA sê die minister van vervoer se jongste uitlatings oor die taxi-staking in Kaapstad is ʼn berekende poging om ʼn sensitiewe situasie te verpolitiseer.
Resep: Biltongpotjie
Geniet hierdie heerlike biltongpotjie spesiaal vir Vrouedag.
Merkwaardige mylpale deur dié 100-jariges op Vrouedag gevier
Dié twee vroue het in hul leeftyd die Groot Depressie, Spaanse griep, die Tweede Wêreldoorlog, skarlakenkoors en meer onlangs, die Covid-19-pandemie ervaar.
Ses leerders sterf ná bus in KZN omslaan
Die leerders was in ʼn bus op pad skool toe, toe die ongeluk gebeur het.
‘Pienk’ belasting jaag prys van produkte vir vroue op
Nie net verdien talle Suid-Afrikaanse vroue steeds minder as hul manskollegas in die werkplek nie, hulle moet ook maandeliks meer opdok vir sekere produkte weens ʼn kommerwekkende verskynsel wat as “pienk belasting” bekend staan.
Gedagte vir die dag: Net ʼn doodgewone vrou
“ʼn Samaritaanse vrou kom toe daar aan om water te skep. Jesus vra haar: ‘Gee vir My asseblief water om te drink’” (Johannes 4:7).