“Hy het die motor opgetel soos rugbyspelers wat ʼn lynstaan uitvoer.”
Alles vir die sleutelwoord "KwaZulu-Natal"
Byna 90 nog vermis ná vloede
Die provinsiale regering van KwaZulu-Natal spook nog om paaie te herstel, behoeftige mense te huisves en gevaarlike vlakke van E. coli in die water onder beheer te bring.
Twee gou in hof oor transitorooftog
Twee veiligheidswagte is tydens die transitorooftog beseer en is na ʼn hospitaal geneem vir verdere behandeling.
Vloedrampkomitee in ongeluk ná oorsigbesoek aan KZN
Die komiteelede se voertuig het glo teen ʼn dier gebots wat die pad onverwags oorgesteek het.
Jong meisies verloor als in vloede
“Die seerste is dat ons ʼn troeteldier, onvervangbare familie-erfstukke en albums – van die laaste foto’s wat ons van ons ouers het – verloor het.”
Hoogste weerwaarskuwing uitgereik vir KZN
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) het ’n rooi vlak 10‑weerwaarskuwing vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik met swaar reën wat verwag word en moontlik ernstige gevolge kan hê.
Spesiale oudit vir KZN-rampgeld
Die ouditeur-generaal (OG) van Suid-Afrika het Donderdag verduidelik presies hoe sy beplan om die besteding van broodnodige fondse streng te monitor.
Waterskenking bring verligting aan KZN-vloedslagoffers
Die Solidariteit Beweging se Krisisfonds kon danksy onlangse skenkings sorg dat meer as 43 000 liter drinkwater na rampgeteisterde gebiede in KwaZulu-Natal gestuur word.
‘KZN kom weer op die been ná vloede’, sê premier
Hoewel die provinsie stadig maar seker weer op die been kom, gaan inwoners steeds gebuk onder die impak van die onlangse oorstromings, en die jongste weerwaarskuwing laat inwoners sidder om te dink dat nog verwoesting gesaai kan word.
Aantygings oor KZN-rampgeld ‘ongeregverdig’
Die DA wou vandeesweek weet waarom KwaZulu-Natal nog nie die regering se beloofde R1 miljard vir rampverligting ontvang het nie.
Durbanse strande toe weens bakterie
ʼn Aantal inwoners het gekla dat hulle reeds vir E. coli behandel word, ten spyte daarvan dat hulle nie hul voete op ʼn strand gesit het nie.
Veiligheidswag buite skool geskiet
Dit is die soveelste aanval op ’n veiligheidswag wat die afgelope maand in KwaZulu-Natal aangemeld is.
Geen ekstra geld vir KZN beskikbaar
“Die enigste geld wat die provinsie vir behuising sal ontvang, is die geld waaroor hy reeds beskik.”
Waar is komitee vir KZN-vloede, vra DA
“Tipies vir die ANC was daar vinnige toesprake en aankondigings. Nou, drie weke later, het die ad hoc-komitee nog steeds nie vergader nie en daar is nog nie eens ʼn voorsitter aangewys nie.”
Ontsnapte krokodille keer sélf terug ná vloede
Daar is egter ʼn paar grootbek-likkewane wat nog nie hul pad huis toe gevind het nie …
Herstel aan KZN-paaie kan ‘maande duur’
Sowat R3,1 miljard sal vir herstelwerk aan paaie toegewys word, terwyl die skade aan die spoornetwerk op nagenoeg R3,3 miljard geraam word.
Waar is R1 miljard vir KZN se ramphulp?
Volgens die DA het die LUR vir finansies in die provinsie gesê daar is geen R1 miljard wat van die nasionale regering gaan kom nie.
Hulp stroom steeds in vir KZN-slagoffers
Verskeie woongebiede het steeds nie voldoende toegang tot water nie, nadat die vloede meeste van die plaaslike munisipaliteite se waterpype weggespoel het.
Veerkragtige vervoerstelsel broodnodig as SA wil floreer
Die onlange oorstromings in KwaZulu-Natal, wat onder meer die Durbanse hawe lamgelê het, het opnuut gewys waarom ʼn doeltreffende vervoerstelsel so belangrik is.
KZN-boere maak self plan met paaie
Verspoelde paaie het veroorsaak dat plaasbedrywighede tot stilstand gekom het en gemeenskappe sonder kos of ʼn inkomste gelaat is.