Wat gaan jy vandag doen om heel te maak in plaas van te breek – in jou huwelik, in jou verhouding met jou kinders, ouers of kollegas?
Alles vir die sleutelwoord "ToekomsVenster"
ToekomsVenster: Gebreek deur omstandighede
Soms is ons lewens gebreek deur omstandighede – nie ons keuses nie.
ToekomsVenster: Gebreek deur keuses
Ds. Jannie Pelser vra in vandag se ToekomsVenster-oordenking dat ons nadink oor die verkeerde keuses in ons lewens en die gevolge daarvan.
ToekomsVenster: Gebreek deur sonde
God verstaan ons gebrokenheid.
ToekomsVenster: Omskep ’n einde in ’n nuwe begin
Met God leer ons in die Bybel dat ‘n einde gou-gou ‘n nuwe begin word.
ToekomsVenster: Burgers van God se Koninkryk
“Jy is deel van God se koninkryk,” sê Ds. Jannie Pelser in vandag se ToekomsVenster-oordenking.
ToekomsVenster: Lewe en beweeg deur God
Ons lewe en beweeg deur God deur te luister en te vra.
ToekomsVenster: Reageer op God se teenwoordigheid
As beeld van God is ons mense wat op God se teenwoordigheid reageer. Ons reageer deur God se bekendmaking te erken en om te luister.
ToekomsVenster: Ons tye is in God se hande
Ons gee onsself om deur God gevorm te word om meer te doen as om net iets van God se tye op ons tye af te smeer.
ToekomsVenster: God is vas en dinamies
God is beide vas en dinamies, beslis maar ook plooibaar.
ToekomsVenster: God se vrede in jou besluitneming
Waar pas God en vrede in jou besluitneming in?
ToekomsVenster: Waar beleef jy God?
Fokus vandag op waar jy God nou beleef.
ToekomsVenster: Mense met energie
Mense met wat ‘n ekstrovert is, het ander soort energie as ‘n introvert, daarom is dit belangrik om te reflekteer op waar God jou die beste ontmoet.
ToekomsVenster: ’n Mens met sy eie persoonlikheid
Ds. Jannie Pelser van die ToekomsVenster-inisiatief vra jou om vandag na te dink oor jou persoonlikheid.
ToekomsVenster: Mense wat luister
Ds. Jannie Pelser herinner ons vandag dat Christene mense is wat luister.
ToekomsVenster: Kom reis saam
Kom ontdek jou identiteit as ‘n Christen en gelowige.
Luister: ToekomsVenster-inisiatief rus Christene toe met ʼn vyfjaar-strategie
Ds. Jannie Pelser gesels met Esté Meyer Jansen oor die ToekomsVenster-inisiatief wat Christene met ‘n vyfjaar-plan toerus.