Ds. Jannie Pelser gesels met Esté Meyer Jansen oor die ToekomsVenster-inisiatief wat Christene met ‘n vyfjaar-plan toerus.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nuwe Hart Stigting"
My School se Kersprojek, Tekkie Tax se reuse bedrag en nuwe harte omarm mekaar
Helene Brand van MySchool praat oor hulle Kersprojek, Annelise de Jager praat oor Tekkie Tax se sukses vir 2014 en Jannie Pelser praat oor Nuwe Harte wat mekaar omarm.
Jannie Pelser oor nuwe harte en die jaarlikse Familie Erfenisfees
Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting praat verder oor harte wat luister en Isabel Groesbeek en Johan Barkhuizen vertel jou meer van vanjaar se Genealogie- en Familie Erfenisfees.
Nuwe harte luister na mekaar en Nagskof se nuutste album
Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting praat oor harte wat luister en ons kuier by die musiekgroep, Nagskof en speel musiek vanaf hulle nuutste album.
Respek en die bewaring van die Renosterveld
Jannie Pelser gesels verder oor respek en Justin Basson praat oor die Renosterveld.
Respek en Jakkie van der Colff se fietsry-projek
Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting praat oor respek en ons gesels verder met Jakkie van der Colff oor die Trap vir Vreugde fietsry-projek.
Allegaartjie 3 – Program 23
Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting praat oor die seisoen van menswaardigheid en ons gesels met Angelique Gerber oor haar nuwe klerereeks.
Allegaartjie 2 – Program 155
Ons praat vir oulaas met Gerrit Rautenbach oor sy reise, Ds Jannie Pelser bespreek moraliteit as ʼn konsep en Liza Brönner gesels met ons oor haar nuwe album.
Allegaartjie 2 – Program 150
Ons gesels verder met die reisskrywer Gerrit Rautenbach, ons skop af met ʼn nuwe reeks wat fokus op die Nuwe Hart Stigting en Gretha Wiid vertel ons meer van die Worthy Women konferensie wat om die draai is