Jy is amper ’n Maroela-fonteiner!

Jy is nou byna ’n inwoner in Maroela-fontein.

Al wat jy moet doen is om jou in jou e-posbus te gaan loer: Ons het vir jou ʼn boodskap gestuur en jy kan bloot op die skakel in daardie e-pos klik om seker te maak jy kan behoorlik jou intrek neem.
Dis mos nou makliker as om ’n titelakte te voltooi en hereregte te betaal.

As jy reeds ’n Maroela-fonteiner is, teken hier in.

Groetnis
Die Burgemeester van Maroela-fontein