Penny Heyns, praat oor talentontwikkeling, ons praat oor Kreatiewe Handewerk Week en Esmarie Prinsloo doen verslag oor die Groen Emmers projek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Groen Emmers"
Allegaartjie 2 – Program 228
Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum Jeug se Groen Emmers-projek, ons gesels met Janie du Plessis wat aangestel is as die hoof van People Living with Cancer en vind by ʼn paar bekendes uit hoe hulle vanjaar Kersfees gaan vier.