In vandag se Allegaartjie praat ons oor eposse as kommunikasiemiddel en hoor meer oor ʼn groep hoërskoolleerlinge wat aan vanjaar se Sasol Sonenergie Uitdaging gaan deelneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Maragon"
Kragdag en tegnologie in die klaskamer
Ons vertel jou alles van vanjaar se Kragdag Ekspo en praat vir oulaas met Jopie Maasden oor die gebruik van tegnologie in die klaskamer.
Allegaartjie 3 – Program 83
In vandag se Allegaartjie vertel Ds. Elza Meyer ons meer van ʼn toer na Israel wat in Oktober plaasvind en ons gesels oor tegnologie in die klaskamer.