Ons gesels vir oulaas met Jacques Hugo oor die werksaamhede van Paws for People. Emil Nothnagel vertel ons meer van sy betrokkenheid by ʼn projek wat die Apollo-fliekteater laat herleef het. Die sangpaar, Willie & Natasha Joubert, kuier ook in die ateljee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Paws for People"
Allegaartjie 2 – Program 104
Ons gesels verder met Jacques Hugo van Paws for People. Ons vertel jou ook meer van die Kragdag ekspo en Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum Jeug se nuwe beurs vir kinderhuise.
Allegaartjie 2 – Program 99
Ons bring vir jou die eerste in ʼn reeks gesprekke wat handel oor Paws For People. Ons vertel jou meer oor die DBV en kuier by die sangeres Anrika.