Suzette Heath bespreek die aangeleerde optrede van obsessiewe-kompulsiewe gedrag, Burger Meyer gesels met Janie du Plessis en Handré Hanekom wat vanjaar se Can.cervive motorfietstoer meegemaak het en Lynette Beer verduidelik hoe woede die verskillende persoonlikheidstipes dryf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Suzette Heath"
Allegaartjie 2 – Program 182
Marie-Louise Steyn vertel meer oor die nuutste navorsing in borsvoeding. Ons plaas die fokus op obsessiewe-kompulsiewe gedrag met ʼn nuwe reeks praatjies en gesels met Lynette Beer oor die verskillende persoonlikheidstipes wat ʼn mens kry.