Epilepsie Suid-Afrika word in die Wêreld van Welsynsorganisasies bespreek, ons praat oor nog ʼn ambag in Bobaasberoepe en vind meer uit oor vaste rentekoerse op huislenings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wêreld van Welsynsorganisasies"
Allegaartjie 3 – Program 21
Donasies word bespreek in die Wêreld van Welsynsorganisasie, ons kyk na die beroep van ʼn gereedskapmaker en praat met Danie Bester oor die sukses van die rolprent, Pad na Jou Hart.
Allegaartjie 3 – Program 16
In hierdie Allegaartjie word behuising bespreek in Wêreld van Welsynsorganisasies gesprekreeks, Karin Venter praat met ʼn skrywer in Bobaasberoepe en ons vind meer uit oor die nuwe dotFNB banktakke.
Allegaartjie 3 – Program 11
Ons bespreek ʼn welsynsorganisasie wat werk in die gebied van onderwys en opleiding, ons kyk na die beroepsmoontlikhede in die veld van kwaliteitsbeheer en gesels met Dr. Ludi Koekemoer oor die Suid-Afrikaanse reklame-bedryf.
Allegaartjie 3 – Program 6
Annelise de Jager gesels oor wat van vrywilligers verwag word, Bobaasberoepe bespreek die verantwoordelikhede van ʼn persoonlike assistent en ons kuier by die sanger, Quentin Prinsloo.
Allegaartjie 3 – Program 1
Allegaartjie bring vir jou ‘n blik op die wêreld van welsynsorganisasises, Stefan Potgieter gesels oor die MK-toekennings en ons kuier by Joe Foster.