Halkett het 157 wedstryde vir die Proteas gespeel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Manshokkie"
Kwaai uitdaging vir SA manshokkie teen Engeland, Duitsland
Internasionale manshokkie keer Donderdag terug na die Hartleyvale-stadion in Kaapstad wanneer die tweede Somerreeks met ʼn wedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland begin. Duitsland speel ook in die reeks.