Trek en ontdek: In die woud

 

Jaco Jacobs

Loer deur die venstertjies en soek al die strepe en kolle in die woud. Ontdek verskillende patrone op elke bladsy- en trek die skuiwer vir ‘n versteekte verassing.

Die reeks:
1. In die woud
2. Op die plaas

Uitgewer: LAPA Uitgewers
Prys: R60*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.