Woord: duikel

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
duikel

Betekenis:
Al duikende beweeg; bolmakiesie slaan, tuimel: ‘n Vis wat in die water duikel

OOK: duikelaar: Poppie met lood in die voete wat duikel, maar altyd weer regop staan

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae