Woord:
orkes
Betekenis:
musikante wat saam musiek speel
Waar kom dit vandaan?
In Rome was die orkes die senatorstoele in die teater. Hulle is geplaas in die halfsirkelvormige plek waar in antieke Griekse tye die dansers van die koor in die teater opgetree het.