Video: Só waai die Kaapse dokter

Foto: The Big Issue South Africa, Facebook

Kapenaars is die afgelope week deur die Suidooster, of beter bekend as die Kaapse Dokter, geteister.

Rukwinde van tot 100km/h is op sekere dele van die skiereiland aangeteken. Die gebruiker jslab het die volgende video Vrydag op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Miss Knysna. ·

Isn’t it amazing, every person on this video is smiling or laughing. Thats Africa for you.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.