Die seun van `n legendariese Springbok het Vrydag sy klub, Mont de Marsan, se teenstander in die Franse Pro D2-liga flenters geskop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Franse Fédérale 1-liga"
Springbokke druk drie keer vir Gary Gold
Twee Springbokke het Saterdag saam drie keer agter die doellyn gaan kuier in die Engelse klub Worcester se sege van 53-38 op Cardiff Arms Park oor die Walliese streekspan die Cardiff Blues.