SA-nuusWettige vuurwapen-eienaars nie die oorsaak van geweldsmisdaad in SA 4 November 2014 6 kommentareVolgens die VF Plus is wettige vuurwapen-eienaars nie die oorsaak van geweldsmisdaad in Suid-Afrika nie.