Nuwe vrystellings: 19 Oktober 2015

Stef-Bos-en-Len-Muller

Stef Bos en Len Muller sing ‘n nuwe weergawe van Sarie Marais. Foto: Facebook.

Hier is ‘n paar van die liedjie wat onlangs vrygestel is:

  1. “Gebed vir ons land”- Belinda Brönner en vriende
  2. “Ek en jy”- Sorina
  3. “Toe staan die wêreld stil”- Juanita du Plessis
  4. “Sarie Marais”- Len Muller en Stef Bos
  5. “Verlang jy?”- Jaco Losgelaat
  6. “Skipper”- Neil Somers

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.