Video: Koeldrank laat jou glo maats maak

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Coca Cola se nuwe advertensie probeer jou oortuig dat jy, danksy ‘n koeldrankdoppie wat nie kan oopmaak nie, nuwe maats gaan maak!

Coca Cola het die yskas met dié vreemde doppies op die eerste dag van die studiejaar op ‘n kampus neergesit waar die eerstejaars aanvanklik te skaam was om met mekaar te gesels. Kyk gerus die video om te sien wat gebeur verder!

Die video is ‘n treffer op sosiale media en is reeds meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk.
http://youtu.be/t9cmoT_wb0A

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sylvia ·

Fenominaal, uiters kreatief, daar is ‘n ander een wat die proppie gebruik kan word om by ‘n spesiale foonhokkie vir ‘n oproep kan betaal, dit is ook op u-tube. Uiters kreatief en dis sulke kreatiewe mense wat die wêreld laat draai en die eentonigheid verbreek, Fantastiese konsep,

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.