ʼn Tienerseun is dood en nog een is in ʼn kritieke toestand nadat hulle Saterdagoggend deur twee mans in Dobsonville, Soweto aangerand is.
Lees meerAlles vir Saterdag 11 Januarie 2014
Swerms wit skoenlappers sak op JHB toe
Swerms wit skoenlappers het op Johannesburg toegesak as deel van hul jaarlike migrasie van Suid-Afrika se Weskus na Madagaskar.
Lekota herverkies tot leier van Cope
Mosiuoa Lekota is Saterdag tydens Cope se nasionale kongres in Boksburg aan die Oos-Rand tot leier van die party herverkies.
ANC-manifes: Zuma sê oor grondhervorming, tenders en werkskepping
President Jacob Zuma het Saterdag tydens die ANC se bekendstelling van sy manifes vir die 2014-verkiesing gesê ʼn tenderraad gaan op die been gebring word om alle regeringstenders te beoordeel.
ANC betoog voor EFF huis oorhandig
Honderde ANC-ondersteuners het Saterdag buite president Jacob Zuma se omstrede Nkandla-woning in KwaZulu-Natal betoog voor die oorhandiging van ʼn huis deur die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF).
Drie vas oor dwelms
Drie mense is in verband met dwelmhandel in Lonehill, Johannesburg in hegtenis geneem.
Een dood, twee gewond na skietgeveg met polisie
ʼn Man is doodgeskiet en twee ander gewond nadat hulle in ʼn skietgeveg met polisielede betrokke was in Ulundi, KwaZulu-Natal.
Vyf vas oor kaartkloningsindikaat
Vyf mans is in hegtenis geneem tydens ʼn gesamentlike operasie deur die bankindustrie en die Valke.
Krejcir se aansoek om verlof tot appèl geweier
Die hooggeregshof in Johannesburg het Vrydag die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir se aansoek om verlof tot appèl teen sy borgbeslissing van die hand gewys, berig The Citizen.
Baba L geopereer, toestand steeds ernstig
Die tweejarige dogtertjie wat glo deur haar ma en dié se kêrel mishandel is, se toestand is steeds ernstig nadat sy Vrydag in die Steve Biko-hospitaal geopereer is.
Man wat glo 5-jarige verkrag in hof
Die saak teen ʼn 45-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy in 2011 ʼn vyfjarige meisie verkrag het is in die Nelspruit-streekshof in Mpumalanga uitgestel.
Zuma: ANC-manifes is ‘wonderlik’
Die ANC se manifes vir die 2014-verkiesing sal vir Suid-Afrikaners sê presies wie om voor te stem, het president Jacob Zuma Vrydag gesê.
Mpuma-premier spandeer glo R5 m. op motors
David Mabuza, premier van Mpumalanga, se kantoor het die aankoop van drie luukse voertuie van meer as R5 miljoen vir Mabuza se gebruik, verdedig.
Gedagte vir die dag: Niemand soos Hy nie!
Openbaring 5:9 – “U is waardig …” Hierdie bydrae is die doksologie van ʼn onbekende Engelse skrywer: Meer as 2 000 jaar gelede is Hy, strydig…