Marc Métral het die beoordelaars en gehoor van Britain’s Got Talent sprakeloos gelaat met sy hond, Miss Wendy, wat kan praat!
Die video is die afgelope week reeds meer as 4.5 miljoen keer op YouTube gekyk.
Marc Métral het die beoordelaars en gehoor van Britain’s Got Talent sprakeloos gelaat met sy hond, Miss Wendy, wat kan praat!
Die video is die afgelope week reeds meer as 4.5 miljoen keer op YouTube gekyk.
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Kan nie wees nie seker buikspraak
Dit is buikspraak, mens kan dit duidelik sien. Die hond moes wel geleer word om sy bek op die regte tye oop te maak.
Buikspraak is so oud soos die berge. Die be-oordelaars is maar lekker dig!
“Talking dog” se voet man!!
…en Maroela dink ook die hond praat!!! Nou toe nou!!
Ek stem een honderd % saam dat dit buikspraak is! Wie ookal glo dat ‘n hond kan praat, moet dringend ‘ n kopdokter raadpleeg.
Groetnis.
Almal weet en kan sien dis buikspraak. Ek glo die be-oordelaars weet dit ook. Mens kan n dier feitlik enige iets leer wanneer om sy bek oop te maak ens. Om honde in flieks te laat lyk of hulle praat gee hulle vir hulle toffies om te kou. Hulle leer selfs olifante skilder. Alles net om ons te vermaak………………………….