Die Valke het sewe vermeende dwelmhandelaars in Klerksdorp in Noordwes in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir Sondag 7 Augustus 2011
Ministers sê debat oor nasionalisering skadelik vir die land
Ministers het hulle stem gevoeg by die koor van kritiek teen die ANC-jeugliga se oproep vir die nasionalisering van myne.
Zuma aanvaar Openbare Beskermer se verslag oor polisie-geboue
President Jacob Zuma het die Openbare Beskermer se bevindinge oor die huur van twee geboue vir die polisie, aanvaar.
7 Augustus 2011
Salomo bou vir God ‘n tempel, ‘n huis, waarna “ die magtige teenwoordigheid van die Here” die tempel vul. Die tempel was die teken van…
7 Augustus 2011
Woord: Plets Betekenis: Met ʼn plat hou slaan, of in vloeistof neerval, -plof: Die water op die vloer, die klip op die dam laat plets….