Die sakeman, Roux Shabangu, het die minister van openbare werke se hofaansoek om sy huurkontrak met die polisie ongeldig te verklaar, verwelkom.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 September 2011
“Skiet die boer” appèlaansoek Donderdag aangehoor
ʼn Aansoek vir verlof tot appèl teen die “Skiet die boer” haatspraak beslissing sal waarksynlik Donderdag in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg aangehoor word.
Vrou (60) in Port Elizabeth vermoor
Die liggaam van ʼn 60-jarige vrou is in haar huis in Framesby in Port Elizabeth gekry.
Oor die Republikeinse Gedagte – ‘n Oefening in Herinnering
In die artikel* word ʼn bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen. Die bedoeling daarmee is nie om aan…
Man se naakte en vasgebinde liggaam in huis gevind
ʼn Man se naakte en vasgebinde liggaam is Maandagoggend in sy huis in Orange Grove in Johannesburg gevind.
Vrou wat deur taxi gesleep is, verloofde kry borg
Die verloofde van die Johannesburgse advokaat wat verlede week deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, het Maandag in die Randburg landdroshof verskyn op aanklagte van anaranding met die doel om ernstig te beseer.
Tydelike ontrekking van inligtingswet wyd verwelkom
Die Nasionale Persklub sê die tydelike ontrekking van die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting wys dat druk wat op die regering geplaas word, suksesvol is.
20 September 2011
Het jy geweet?
Dit blyk of (asof) is ʼn kontaminasievorm van dit lyk (as)of en dit blyk dat.
20 September 2011
“Die vrug van die Gees is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.” Die Heilige Gees woon in God se kinders en…