Die 2012 ATKV-Mediaveertjies is Vrydagaand tydens ʼn gala-geleentheid by Vodaworld in Midrand toegeken.
Lees meerAlles vir Saterdag 21 April 2012
Dokumentêr glo nie verantwoordelik vir haai-aanval
Die merk van haaie in die Valsbaai-gebied vir ʼn dokumentêr kan nie met die aanval op ʼn lyfplankryer verbind word nie, het die stad Kaapstad Vrydag gesê.
Foto’s: Roerende afskeid vir haai-slagoffer
Honderde branderplankryers het Saterdagmiddag in die see vergader om die lewe van David Lilienfeld te vier.
Honde op die spoor van renosterstropers
Honde gaan binnekort opgelei word om renosterstropers in Suid-Afrika op te spoor.
1 dood, 40 beseer in PTA-busongeluk
Een persoon is dood en 40 beseer in ʼn busongeluk op die N1 buite Pretoria.