Oscar Pistorius het Saterdag geskiedenis gemaak nadat hy die eerste paralimpiese baanatleet geword het om aan die Olimpiese Spele deel te neem.
Lees meerAlles vir Saterdag 4 Augustus 2012
PTA-rower kom sy moses teë
ʼn Rower is Saterdag in Pretoria doodgeskiet nadat hy en medepligtiges ʼn winkel beroof en in ʼn skietery met die polisie betrokke was.
Man kritiek ná val by kerkbasaar
ʼn Man is Saterdag in ʼn kritieke toestand na die Milpark-hospitaal geneem nadat hy omtrent 10 meter ver geval het tydens ʼn kerkbasaar.
Olimpiese Spele: Oscar maak geskiedenis
Oscar Pistorius het Saterdag geskiedenis gemaak nadat hy die eerste paralimpiese baanatleet geword het om aan die Olimpiese Spele deel te neem, én boonop vir die semi-finale te kwalifiseer in die 400m naellope.
Kimberley-man verbrand
‘n Man van Kimberley is Saterdagoggend dood nadat hy in sy huis verbrand het.
Man slaan glo sy tannie met byl dood
Die polisie het ʼn man in hegtenis geneem nadat hy glo vroeër die week sy tannie met ʼn byl doodgeslaan het.
Olimpiese Spele: Alle oë op Oscar en Khotso
Ná Chad le Clos Vrydagaand vir die land ʼn silwermedalje ingepalm het, staan Suid-Afrika op die agtste dag van die Olimpiese Spele, 20ste op die medaljeranglys.
Vermeende renosterstroper doodgeskiet
ʼn Vermeende renosterstroper is Vrydag by ʼn wildsplaas naby Modimolle (Nylstroom), Limpopo, doodgeskiet.
Agt beseer in JHB-botsing
Agt mense is beseer nadat ʼn taxi en ʼn vragmotor vroeg Vrydagaand in Johannesburg gebots het.