ʼn Vyfjarige seun het Maandagaand in Soweto verkool nadat ‘n brand uitgebreek het in die kamer waar hy geslaap het.
Alles vir Dinsdag 18 Junie 2013
Britte spioeneer glo op SA diplomate
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het versoek dat daar ondersoek ingestel word na berigte dat Brittanje tydens die G20-beraad op afgevaardigdes, insluitend die van Suid-Afrika, gespioeneer het.
Minister ontken sy het omkoopgeld ontvang
Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, het bewerings dat sy omkoopgeld ontvang het ten sterkste ontken.
Vrou gee geboorte in eetplek
ʼn Vrou het Maandag in ʼn kitskos-eetplek in die Durbanse middestad geboorte gegee.