RugbySwallows al swaeltjie wat somer maak vir Grens Piet Ebersohn · 12 Februarie 2017 Geen kommentaarSwallows was Saterdag die enigste swaeltjie wat ʼn bietjie somer vir Grens in die Oos-Kaapse Super 12-reeks kon maak.