Enkele oomblikke ná die gruwelike botsing, het ʼn vragmotor teen ʼn hoëspoed in ʼn ander voertuig, wat in die verkeersopeenhoping vasgesit het, vasgery. Die puin van beide ongelukke was oor die pad versprei.
Alles vir Sondag 14 Mei 2017
Gedagte vir die dag: Jy is gekies om Hom te ken
Israel, julle is my getuies, sê die Here, en ook my dienaar wat Ek uitverkies het sodat julle My kan ken. (Jesaja 43:10)